Alytus

Alytus

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Litaue Litaue
 Administratiewe gewes Alytus
 Koördinate 54°24′N 24°2′O / 54.400°N 24.033°O / 54.400; 24.033
 Stigting (eerste verwysing) 1377
 Stadstatus 1581
 Oppervlakte:  
 - Totaal 48 vk km
 Hoogte bo seevlak 93 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018) 51 561
 - Bevolkingsdigtheid 1 074/vk km
 Tydsone EET (UTC +2)
 - Somertyd EEST (UTC +3)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -
 - Gem. temp. Januarie/Julie -
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae -
 Burgemeester Vytautas Grigaravičius
 Amptelike Webwerf http://www.alytus.lt/

Alytus is die sesde grootste stad van Litaue met 'n oppervlakte van 40 vierkante kilometer en 'n bevolking van 51 561 in 2018. Die stad, wat 65 kilometer suid van Kaunas en 108 kilometer suidwes van Vilnius aan weerskante van die Nemunas-rivier geleë is, is 'n beduidende administratiewe en nywerheidsentrum in die suidelike etnografiese gewes Dzūkija en die hoofstad van die administratiewe gewes Alytus (Litaus: Alytaus apskritis).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search